Old Mutual in top-10

Die 2021 Handelsmerk Finansiële Verslag het Old Mutual as die 10de sterkste versekeringsmaatskappy ter wêreld gelys. Alhoewel die maatskappy vanjaar vanaf die 4de tot die 9de plek gesak het, bly Old Mutual steeds die enigste versekeraar in Afrika op dié toplys. Kommunikasiebestuurder van Old Mutual Namibia, Mauriza Fredricks, het haar opgewondenheid met Kosmos 94.1 Nuus gedeel.