Old Mutual belê in skool-opleiding

Old Mutual het 900 000 Namibiese dollar oor drie jaar geskenk om staatskole se skool- en departementshoofde deur die Afrika Leierskap-instituut op te lei. Mauriza Fredericks, Old Mutual se kommunikasiebestuurder verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.