Oktober-vakansie word nie in SA opgeskort nie

Die Suid-Afrikaanse departement van basiese onderwys gaan nie die Oktober-skoolvakansie opskort nie. Hy sê hy laat dit aan skole op distriksvlak oor om verlore tyd in te haal. Die minister, Angie Motshekga, het ‘n oorsig gegee oor ontwikkelings in die sektor se reaksie op die impak van Covid-19 op skole. Skole in KwaZulu-Natal, die Vrystaat en die Wes-Kaap het in die onlangse paar weke onder uitbrekings van Covid-19 deurgeloop, maar Motshekga sê die aangepaste skoolkalender gaan vir eers onveranderd bly: