Okh-verbypad sal in Nov. ’22 voltooi wees

Die Okahandja verbypad sal volgens die hoof uitvoerende beampte van die Paaie-owerheid, Conrad Lutombi, in November 2022 voltooi wees. Volgens Lutombi, sal daar geen vertraging wees nie, nie eers met die komende re├źnseisoen nie.