Oesterfees is terug op WalvisbaaiJuly 8, 2022
Die Walvisbaai-oesterfees vind op 30 Julie by die Laerskool Walvisbaai plaas. Daar word heerlike vermaak en stalletjies aangebied. Die organiseerder Len Nel het meer.
Daar is heelwat optredes deur kunstenaars…