Oekraïne val Donetsk aan, dood 13

‘n Oekraïnse aanval op ‘n mark in Donetsk in die ooste van die Oekraïne het Sondag 13 mense gedood en nog tien beseer. Dit is volgens die hoof van die streek, onder Russiese beheer. Denis Pushilin, het op Telegram gesê dat die mar k op ‘n Sondag aangeval is, wanneer dit besig is. Moskou beweer dat hy in 2022 die Oos Donetsk-streek van die Oekraïne geannekseer het, ondanks die feit dat hy nie die volle beheer oor die gebied het nie. Dit is ongeveer 20 kilometer van die voorste linie af.