Odysseus land op die maan, VSA verheug

Die privaat geboude ruimtetuig, Odysseus, het geskiedenis gemaak deur die eerste Amerikaanse ruimtetuig in meer as 50 jaar te word wat op die maan land. Die Odysseus gaan die omgewing rondom die maan se suidpool verken voor NASA se beplande bemande sending daarheen in 2026. Die ruimtetuig behoort aan Intuitive Machines in Houston, Texas. NASA se administrateur, Bill Nelson, beskryf die sending as ʼn triomf: