NWR-personeel gaan opleiding by Nust kry

Die Namibiese Universiteit van Wetenskap en Tegnologie en Namibia Wildlife Resorts het vandag ‘n memorandum van verstandhouding onderteken. Professionele ontwikkeling vir beide instellings se personeel en kurrikulum-ontwikkeling, is van die gebiede van samewerking volgens die ooreenkoms. Die universiteit se woordvoerder, John Haufiku het meer met Kosmos 94.1 Nuus gedeel…