Energieminister wil beurtkrag voor winter takel

Die Suid-Afrikaanse elektrisiteitsminister, Kgosientsho Ramokgopa, sê daar sal nou daadwerklik skouer aan die wiel gesit word om inwoners dié winter so veel as moontlik teen beurtkrag te beskerm. Die minister onlangs ‘n twee week lange besoek aan al 18 van Eskom se hoof-kragstasies onderneem om die stand van sake van, asook die algehele kapasiteit van die kragstasies te bepaal. Ramakgopa het ook met verskeie munisipaliteite en provinsiale regeringshoofde vergader om die pad vorentoe te bepaal. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt…