Nuwe Wes-Kaapse LUR’e trek in hul kantore in

Die nuwe Wes-Kaapse LUR’e, wat sowat twee weke gelede in hul nuwe poste aangestel is, het vandag amptelik in hul nuwe kantore plek ingeneem. Premier Alan Winde het die nuwe aanstellings onlangs gedoen na die bedanking van Debbie Schäfer as LUR van onderwys, en die afdanking van Albert Fritz as LUR vir gemeenskapsveiligheid. Kosmos 94.1 Nuus se korrespondent in Kaapstad, Fritz Platt.