Nuwe wapenwet sal nie minder geweld in SA bring nie

Meer as 21 Suid-Afrikaanse organisasies, waaronder drie politieke partye, is op hulle agterpote oor die voorgestelde wetgewing in verband met die wapenwet. Die SafeCitizen-veldtog se woordvoerder, Ian Cameron, sê die wetsontwerp ontwapen landsburgers en laat hulle weerloos teen misdaad:

Cameron sê die wysigings sal nie wapengeweld laat afneem nie: