Nuwe wapenwet kan SA-vroue benadeel

Die Instituut vir Rasseverhoudings in die buurland waarsku dat die voorgestelde veranderinge aan die Suid-Afrikaanse vuurwapenwette sal ‘n groter risiko vir geslagsgeweld teen vroue inhou. Die woordvoerder van Girls on Fire, Tshepi Mmekwa, het gesê die veranderinge aan die vuurwapenwette sal groot gevolge vir vroue hê. Herman Pretorius, die Instituut vir Rasseverhoudings se woordvoerder, gesels met Kosmos 94.1 Nuus.