Nuwe Rehoboth-burgemeester gesels oor sy planne

Die nuwe burgemeester van Rehoboth, Enrico Junias is onlangs verkies na die afsterwe van Rudi van Wyk as gevolg van Covid-19. Kosmos 94.1 Nuus het met Enrico Junias gepraat oor sy visie vir sy pos, veral met die heersende uitdagings.