Nuwe, jong burgmeester sê Kaapstad het voorspoedige toekomsNovember 18, 2021

Om die land weer hoop te gee, die toekoms te bevorder en die demokrasie te bewaar, het ons een plek in Suid-Afrika nodig wat prakties en onomwonde bewys dat ‘n voorspoedige toekoms moontlik is. Hierdie plek is Kaapstad. Dit is die boodskap van die DA-lid Geordin Hill-Lewis wat vandag as nuwe burgemeester ingehuldig is. Hy sê die stad wil nie bloot verval bestuur nie, maar vooruitgang bevorder om mense weer hoop te gee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *