Nuwe gesondheidsminister sê SA moet eers op vlak 3 bly

Die Suid Afrikaanse gesondheidsminister, Joe Phaahla, sê sy departement stel voor dat die land vir eers op vlak 3 van die inperking moet bly. Phaahla sê dat die land se aktiewe Covid-gevalle nou met sewe persent gedaal het, terwyl hospitaal-opnames ook met 4,4 persent afgeneem het. Hy sê ten spyte van dié afnames, is die gevaar steeds te groot om nou te rustig te raak. Ons korrespondent in Kaapstad Fritz Platt …