Nuwe Amerikaanse ambassade in Windhoek in 2023 voltooi

Die Amerikaanse ambassade het vandag ‘n seremonie gehou om die konstruksie van die nuwe ambassade in Windhoek se hoogste punt te vier. Die konstruksie word deur die Amerikaans boufirma BL Harbert waargeneem wat werksgeleenthede aan 810 werkers verskaf, waarvan 761 Namibiërs is. Die nuwe ambassade sal in 2023 voltooi wees. Die Amerikaanse saakgelastigde, Jess Long….