Nuustoneel in Suid-Afrika steeds oorheers deur geweld en plundering

Die nuustoneel in Suid-Afrika word steeds oorheers deur die onluste en plundering in die buurland. President Cyril Ramaphosa het bekendgemaak dat sy regering hom nou toespits op gebiede wat geplunder en vernietig is om hulp te verleen soos voedselkoopbewyse, kospakkies en kontantskenkings. Hy het ‘n beroep op skenkings vir die Solidariteitsfonds gedoen wat sal help om verligting ná die onluste te bring..