Ministerie van binnlandse sake maak verhogings vir dienste bekend

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake het ‘n verhoging aan dienste en dokumente uitgereik, aangekondig. Die woordvoerder van die ministerie, Margaret Kalo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die verhoging is om die aankoopkoste te dek, insluitend die byvoeging van bladsye by paspoorte en nuwe tegnologiese toevoegings..