Nust-hotelskool herdenk Wêreld-toerismedag

Die departement van gasvryheid en toerisme by NUST sal ‘n geleentheid by hul hotelskool aanbied ter viering van Wêreld-toerismedag op 27 September on die tema van groen beleggings. Hierdie viering het ten doel om uiteenlopende perspektiewe, kennis en kundigheid aan te bied in die nastreef van beste praktyke vir Groen Belegging vir die toerisme- en gasvryheidsbedryf. Liesl Liebenberg, die universiteit se hotelskool-bestuurder, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels…