Numsa veg voort om te staak

Die metaalwerkersvakbond Numsa sê hy vergader vandag om die pad vorentoe te bespreek nadat die staalvervaardiger, ArcelorMittal, ‘n gedeeltelike interdik teen die vakbond se loonstaking gekry het. Werkers het gister by drie hoofaanlegte in Vanderbijlpark, Pretoria en Newcastle in KwaZulu-Natal begin staak. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola…