Numsa sê meer moet gedoen word teen geslagsgeweld

Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa het ‘n pleidooi aan die regering gerig om pogings te verskerp om slagoffers van geslagsgeweld te beskerm. Dit volg na ‘n gru-voorval in Mamelodi, Gauteng, waarin ‘n vrou aan die brand gesteek is – na bewering deur haar kêrel. Die slagoffer is in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal en haar kêrel het aan brandwonde beswyk wat hy tydens die aanval opgedoen het. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, beklemtoon die behoefte aan verbeterde beskerming vir vroue, kinders en ander kwesbare groepe: