Numsa onderhandel met motorbedryf

Die Metaalwerkersvakbond van Suid-Afrika het met werkgewers vergader onder die sambreel van die Bedingingsraad vir die Motorbedryf om loongesprekke verder te voer. Volgens die nasionale woordvoerder van Numsa, Phakamile Hlubi-Majola eis hulle ʼn verhoging van 9,5 persent en ‘n nagskoftoelaag vir vulstasiewerkers. Hlubi-Majola sê die loongesprekke het ‘n dooiepunt bereik, vandaar die voorgestelde nasionale staking in die motorbedryf: