Numsa betoog oor Eskom-werkers

Lede van die metaalwerkersvakbond Numsa se JC Bez-streek gaan vandag buite Eskom se Megawatt Park-kantoor in Johannesburg betoog. Die vakbond se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê dis oor die onregverdige afdanking van sowat 300 werkers. Sy sê die werkers is sonder werk nadat hulle kontrak beëindig is: