Numsa begin ombepaalde staking by Implats

Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa begin met ‘n onbepaalde staking by Impala Platinum in Noordwes. Sy lede is kontrakwerkers wat dienste aan Implats te voorsien. Numsa se woordvoerder, Phakamile Hlubi-Majola, sê kontrakteurs buit werkers uit deur hulle ‘n fraksie te betaal wat hulle permanente kollegas verdien om presies dieselfde werk te doen: