NTTU se aansoek vir verhoging is verwerp

Die Namibiese ministerie van werke en vervoer het die aansoek deur die Namibiese Vervoer en Taxi-vereniging, die NTTU, vir ‘n 40 persent verhoging in taxi-fooie verwerp. Die aansoek deur die Nabta-vakbond word nog hersien. Julius Ngweda, woordvoerder van die ministerie verduidelik die NTTU se verwerping.