NSFAF vertraag lys sê SUN

Die president van die Studente-unie van Namibië, Bernhard Kavau, het sy kommer uitgespreek oor die vertraging in die vrystelling van ‘n die lys van studente wat vir finansiële bystand van die Finansiële Hulpfonds van Studente vir 2021 gekwalifiseer het. Kavau het gesê meer as 17 000 studente by hoëronderriginstellings wag nog steeds om te hoor of hulle vir die 2021 akademiese jaar vir fondse kwalifiseer.