NSFAF begin met betalings

Daar is ‘n vertraging in die betaling van onderrig- en nie-onderrigfooie vir studente wat deur die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente befonds word. Dit bring frustrasie mee onder studente, sodoende dat hulle met ‘n protesoptog deur die strate wil begin. Penda Nakawa, woordvoerder van die studente, het bevestig dat die fonds nou met die betalingsproses begin het. Nakawa praat met Kosmos 94.1 Nuus.