NRU bied Franchise10’s Rugby-toernooi aan

Die Namibiese Rugby-unie bied oor twee naweke in Oktober die Franchise10’s Rugby op die Hage Geingob-stadion in Windhoek aan. Dit vind plaas op 1 en 2 Oktober, asook die volgende naweek op 8 en 9 Oktober. Die president van die Namibiese Rugby-unie Petrie Theron gesels met Kosmos 94.1 Nuus.