Norman verduidelik wengeld vir Saoedi-gholfreeks
LIV Golf Investments se uitvoerende hoof, Greg Norman, sê sy nuwe Saoedi-ondersteunde uitnodigings-gholfreeks probeer nie om die PGA-toernooi te vernietig nie. Die gewese tweemalige major-wenner bied die eerste uitnodigingstoernooi met ‘n rekord-prysgeld van 402 miljoen Namibiese dollar volgende maand by die Centurion-klub naby St. Albans aan. Norman het in ‘n onderhoud met Sky Sport sy finansiële ondersteuning deur die Saoediese openbare beleggingsfonds verdedig: