Noordwes-skole gee ontbyt aan honger leerders

Driehonderd skole in Noordwes voorsien nou ontbyt aan leerders. Die kos word deur die Nasionale Skoolvoedingsprogram voorsien om die gevolge van armoede te verlig vir leerders uit gemeenskappe wat swaar kry. Die premier van Noordwes, Bushy Maape, se woordvoerder, Sello Tatai, sê die program is goed ontvang en die regering het tot hede nog geen haakplekke ondervind nie: