Noorde boere moet steeds waak teen siektes – Endjala

Die Goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala het boere in sy streek herinner daaraan dat terwyl bek- en klouseer nou onder beheer is maar, dat daar steeds voorsorg getref moet word. Ander siektes kan ook voorkom en boere, terwyl hulle bedrywighede kan hervat, moet steeds versigtig wees.