Nooddienste het Elisenheim-brand onder beheer

Die veldbrand wat Maandagnag by Elisenheim begin het, is onder bedwang gebring deur noodspanne wat voorbrande gemaak het. ‘n Span is vanoggend ontplooi om ondersoek in te stel en moontlike nasorg, indien nodig toe te pas. Kosmos 94.1 Nuus het met die Windhoek-brandweer se senior statsiebeampte, Fillipus Shilongo, gesels.