Nog ‘n walvis gestrand, kenner gesels oor moonlike redes

Nog ‘n walvis het gestrand net Noord van Hentiesbaai. Owerhede is tans op die toneel en lede van die publiek is gevra om die gebied te vermy. Die plaaslike ekoloog dr. Peter Cunningham het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor moontlike redes hiervoor.