Nóg ‘n kouefront op pad

Namibië kan nog ‘n kouefront vandeesweek verwag. Odilo Kgobetsi van die Namibiese metereologiese dienste, sê die Suide sal Woensdag koue weer ervaar. Hy sê die Oosweer aan die kus gaan van môre af verswak. Kgobetsi geen meer inligting aan Kosmos 94.1 Nuus.