Nog ‘n Gaza-hospitaal lamgelê
Die Wêreldgesondheidsorganisasie het groot kommer oor die stand van gesondheidsorg in Gaza. Die Al-Shifa hospitaal stort ineen en die WGO se koördineerder van mediese spanne, Sean Casey sê pasiënte kom elke 30 tot 60 sekondes op donkiekarre en op trollies aan, en met baie ernstige beserings.