Nog ‘n bewaringsooreenkoms onderteken

Namibië het aangesluit by die Global Biodiversity Information Facility. Ons is die 25ste Afrika-land en 65ste land in die wêreld om by die fasiliteit, wat toelaat dat biodiversiteitsinligting gratis gedeel word vir bewaring. Die omgewingsministerie het op die oomblik ‘n werkswinkel om die implementering daarvan te bespreek. Professor Morgan Hauptfleisch, hoof van Nust se Sentrum vir Biodiversiteit is daar.