Nog lof vir GRN se Covid-maatreëlsDecember 15, 2021

Die Namibiese bus- en taxi-vereniging, bekend as Nabta, het hulle dankbaarheid uitgespreek oor die maatreëls wat deur die regering in verband met die pandemie ingestel is. Nie net is daar geen aandklokreël nie, wat vervoer vergemaklik, daar word ook ‘n miljoen gesigmaskers aan operateurs voorsien vir hulle passasiers. Pendapala Nakathingo van Nabta het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *