Nog 130 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevesti

Die Namibiese ministerie van Gesondheid het bekendgemaak dat daar 130 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Swakopmund en Tsumeb 18 elk, Walvisbaai 17, en Mariental 15. Die res is landwyd versprei. Die aantal sterftes staan op 564, met 1 193 aktiewe gevalle, 43 555 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van 45 323.