NLU-president sê vryemarkhandel van ivoor moet toegelaat word

Die president van die Namibiese Landbou-unie Piet Gouws het gereageer op die Namibiese omgewingsministerie sowel as die Namibiese Professionele Jagtersvereniging wat wettige ivoorhandel ondersteun. Die internasionale bewaringsliggaam wat die verkope reguleer, Cites, wil dit nie toelaat nie. Volgens Gouws, beperk die organisasie die vryehandel in ivoor wat op sy beurt weer stropery aanhits. Hy verduidelik.