Nienaber sê soveel moontlik spelers moet veldtyd gegee word

Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het benadruk dat dit belangrik is om soveel moontlik spelers genoeg wedstryde te laat speel voordat hy die beste groep van 33 spelers vir die Wêreldbekertoernooi kies. Hy het ‘n groep van 26 spelers vir die Wêreldbeker-opwarmingswedstryd teen Argentinië aangekondig wat Steven Kitshoff, Lukhanyo Am en Jesse Kriel insluit. Nienaber sê hy sien daarna uit om te sien watter spelers gaan uitstaan in wat ‘n groot toets gaan wees vir die span in Buenos Aires: