Nie talle tienerswangerskappe onder Namibuise private leerders aangemeld

Die Privaatskole-vereniging van Namibië het gereageer op ‘n holistiese benadering wat nodig is om tienerswangerskappe in Suid-Afrika te verminder. Volgens die Suid-Afrikaanse departement van onderwys keer 33 persent meisies nie terug skool toe nadat hulle swanger word nie en sal waarskynlik talle swangerskappe hê. Colette Rieckert van die Privaatskole-vereniging van Namibië, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hulle nie baie berigte gekry het van meisies wat as gevolg swangerskappe nie teruggekeer het skool toe nie.