Nick Kyrgios sit sy goeie spelpeel by Cincinnati Ope voort

Tennis: Die Wimbledon-finalis, Nick Kyrgios, sit sy goeie spelpeil voort by die Cincinnati Ope. Die Australiër het die laaste groot toernooi voor die Amerikaanse Ope afgeskop met ʼn oorwinning van 7-5, 6-4 oor Alejandro Davidovich Fokina. Die 28ste gekeurde Kyrgios het hierdie seisoen al elf sy wedstryde in die eerste rondes gewen.