NHE kan nie uitleenkoers verhoog nie, ontvang geld van die regering

‘n Plaaslike ekonoom reageer op die aankondiging deur die nasionale behuisingsonderneming, die NHE, om sy uitleenkoers vir huise te verhoog van 7,75 persent na 8,25 persent. Gabriel Erastus sê die onderneming kry sy befondsing vanaf die regering en leen dit nie soos banke nie.