Netwerk bring hulde aan McCarthy

Netwerk in Namibië gee graag erkenning aan diegene in die gemeenskap wat ʼn verskil maak vir Afrikaans en sy mense, en het ʼn Prestige Kultuurtoekenning in memoriam aan Elmine McCarthy oorhandig vir haar eggenoot, wyle Henry McCarthy. Vanaf 2017 was hy die skoolhoof van Pro-Ed Akademie in Swakopmund, deel van die NAPSO-groep van skole. Elizma Theron die bestuurder van Netwerk…