Netumbo is die gewildste meen kenner

Reaksie word ontvang op die verkiesing van die adjunk-premier Netumbo Nandi-Ndaitwah as adjunk-president van Swapo. Daar word verwag dat sy die presidentskandidaat in die 2024 verkiesing sal wees en volgens kenners, sal sy ‘n baie sterk teenstander vir ander kandidate wees. Die politieke ontleder dr. Ndumba Kamwanyah het sy mening so verwoord.