Netbal-kampioenskap begin in Potchefstroom

Netbal: Die Netbal-kampioenskap het vandag in Potchefstroom begin. Die openings-wedstryd was ‘n herhaling van verlede jaar se eindstryd, maar hierdie keer met ‘n ander wenner. Nelson Mandelabaai het die verdedigende kampioene, Kaapse Wynlande, 30-28 geklop. Afrigter Lana Krige is verheug oor die goeie begin.