Netanyahu sal vandag weet

Die nuwe eenheidsregering van Israel sal na verwagting vandag ‘n werklikheid word, nadat sy finale koalisieooreenkoms Vrydag reeds onderteken is. Benjamin Netanyahu se ampstermyn van 12 jaar sal waarskynlik vandag tot ‘n einde kom wanneer hy in die land se parlement deur die koalisie van partye uitgestem word.