‘Net omdat jy nie werk nie, beteken nie jy mag verkrag nie’

Die Suid-Afrikaanse polisieminister, Bheki Cele, sê een groot ding waaraan die regering moet werk is werkloosheid onder die jeug in die land. Cele het by ‘n imbizo in Botshabelo in die Vrystaat gepraat. Hy het ook met gemeenskappe in Gauteng en die Oos-Kaap geskakel. Cele het jongmense in die Oos-Kaap gekritiseer wat sê werkloosheid veroorsaak dat hulle misdaad pleeg: