Net 5 polisiestasies uit 144 in Gauteng is ‘goed’

Die DA in Gauteng sê die skerp toename in ernstige en gewelddadige misdaad in die provinsie, en ‘n gebrek aan voldoende hulpbronne, het daartoe gelei dat die provinsie se polisiekantore ‘n swak gradering gekry het. Van die 144 polisiekantore in Gauteng, word slegs vyf beskou as uitstekend, vyf as goed, 121 as middelmatig en 12 as baie swak. ‘n DA-woordvoerder, Crezane Bosch, sê hierdie inligting is bekend gemaak in ‘n verslag aan die gekose komitee vir Sekuriteit en Justisie: