Konstruksie op Okahandja-verbypad hervat

Konstruksie op die verbypad by Okahandja het hervat. Die vordering op die laaste stuk van die A1 het die afgelope tyd stilgestaan as gevolg van uitstaande betalings maar, dit is deur die minister van werke en vervoer, John Mutorwa onlangs opgelos. Kosmos 94.1 Nuus het met Conrad Lutombi, uitvoerende hoof van die Paaie-owerheid oor die jongste gepraat.